Bosveldkompetisie

Met die bosveldkompetisie wat sy einde nader, wil die skoolbestuur vir oulaas ‘n beroep op u as ouers doen om u kind by te staan in die verkoop van sy/haar jagkompetisiekaartjies. Die kompetisie eindig op 29 Mei en ons wil dringend poog om minstens 800 boekies te verkoop.  Die prys is ongeveer R10 000 werd

Seunshokkie 2013

A-spanne ligawedstryde teen Garsfontein: O/14A wen 4-0 O/16A wen 2-1 Eerste span wen 2-0 NuPower teen Monnas (23/4/2013) O/14 A wen 3-2 O/16 A verloor 2-3 Eerste span speel gelykop 1-1 A-spanne teen Hendrik Verwoerd – B-liga (24/4/2013) O/14 A speel gelykop 1-1 O/16 A verloor 1-0 Eerste span wen 2-0     B-spanne teen

Dogtershokkie 2013

Baie geluk ook aan Shenique le Fleur wat vir die Gauteng-Noord hokkiespan gekies is.  Me. K. Hubach is aangewys as die O/15A Gauteng-Noord hokkieafrigter en Zelmari Pretorius as die O/15B Gauteng-Noord spanbestuurder. Dogtershokkie Centurion vs Monument O/14 A                   :               6-0 O/14 B                    :               1-0 O/15 A                   :               2-0 O/15 B                    :               3-0 O/16 A                   :              

Landloop 2013

Tydens die afgelope Gauteng-Noordliga by TUT het ons landloopatlete weereens puik presteer.  Marné Mentz en Chantelee Joubert verower onderskeidelik die tweede en derde plekke in die dogters O/17-afdeling. NuPower op 13 April 2013 Hoërskool Centurion het op Saterdag, 13 April die NuPower 4km-landloopbyeen-koms aangebied en ons atlete het puik presteer.  Die senior dogters het hul

Roei

Anya Botes, graad 9, het op Saterdag, 11 Mei aan die Gauteng K1 Maraton Kampioenskappe en proewe deelgeneem wat op Wemmerpan plaasgevind het. Anya het die 16km-afstand in ‘n stormsterkte wind in ‘n tyd van 1uur 44 min voltooi.  Sy was nie net die wenner in die O/16-dameskategorie nie, maar sy was ook die algehele

Rugby 2013

NuPower op 11 Mei 2013 O/14A teen Rustenburg                      17 – 17 (gelykop) O/15A teen Ermelo                               43 – 0 (wen) O/16A teen Garsfontein                      7 – 30 (verloor) Eerste span teen Kemptonpark          14 – 23 (verloor)  Rugby teen Monument :  23 en 24 April 2013   Centurion Monument Eerste span 16 12 O/16 A 7 19

Radio Rippel-besoek

Letter

Wat ‘n mooi gesig om soveel Woeries op die pawiljoen om 06:00 in die oggend te sien!  ‘n Ongelooflike gees het geheers en die Alma Skool vir Gestremdes het die dag se kuier saam met die Woeries vreeslik geniet.  Die Woeries kon met trots ‘n tjek van R6 500 aan die skool oorhandig wat beslis

Netbal 2013

Netbal – 17 April Uitslae teen Monument:   Centurion Monument O/18 A 16 26 O/17 A 6 17 O/16 A 13 14 O/15 A 9 24 O/14 A 12 19 O/18 B 8 21 O/17 B 15 16 O/16 B 14 20 O/15 B 4 22 O/14 B 5 18 Netbal – 17 April Uitslae

Bergfiets

Tour de Mooi het verander in Tour de Mud. Spesiale gelukwense aan: Sonika le Grange                  :               Tweede plek (10 punte)       :               Junior vroue Louis Blom                            :               Negende plek (18 punte)     :               Junior mans Anthony Rennie                  :               Vyftiende plek (12 punte)   :               Jong seuns Heinrick Greve, Dylan van Staden en Anya Botes het elk

Opedag

Opedag

Opedag 8 Mei 2013 16:00 – 20:00 Kliek Lees Meer en Kliek hier vir die inskrywingsvorms.

_____________________________