WOERIE_KAMPUS
Geagte Ouers

Neem asseblief kennis dat daar enkele wysigings op die handboek- en skryfbehoeftelys vir 2020 aangebring is. Sien gerus die skakel na die nuutste lyste https://hscenturion.co.za/skryfbehoeftelys-2020/.

Vir enige verdere navrae, kontak gerus vir mnr. M. Voges by marius@hscenturion.co.za.
facebook youtube instagram website