WOERIE_KAMPUS
Geagte Ouers

Hiermee nooi ons graag ons ouergemeenskap uit om ‘n heerlike aand saam met ons op 30 November 2019 om 18:30 in die skoolsaal te kom geniet. Die aand beloof om weereens pret te wees, met ‘n jolige atmosfeer en lekker musiek!

Kaartjies is by die finansieskantoor te koop en sal ook die aand van die Mandjiedans by die deur beskikbaar wees. Braaigeriewe sal voorsien word en toesig vir kinders ouer as 7 jaar oud sal teen R10 beskikbaar wees.

Woerie-groete.
WhatsApp Image 2019-11-13 at 8.07.52 AM
facebook youtube instagram website