WOERIE_KAMPUS
Geagte Ouers

Neem asb. kennis dat die klerebank op 28 November sowel as op 2 & 3 Desember vanaf 08:00 – 13:00 oop sal wees. Items sal elk teen R10 verkoop word. U kan gerus by die skool se ontvangs aanwysings na die klerebank kry.

Woerie-groete.
facebook youtube instagram website