WOERIE_KAMPUS

MANDJIEDANS FONDSINSAMELINGSPROJEK


Hiermee nooi ons graag ons ouergemeenskap uit om ‘n heerlike aand saam met ons op 30 November 2019 om 18:30 in die skoolsaal te kom geniet. Die aand beloof om weereens vet pret te wees met ‘n jolige atmosfeer en lekker musiek! Braaigeriewe sal voorsien word en toesig vir kinders ouer as 7 jaar oud sal teen R10 beskibaar wees.
facebook youtube instagram website