WOERIE_KAMPUS
Geagte Ouers

Neem asseblief kennis dat Gauteng se Departement van Onderwys ‘n aanpassing op die eindeksamenrooster by die gr. 10 en gr. 11 Tegniese Wetenskappe gemaak het.

Die datums is nou soos volg:
Gr. 10 Tegniese Wetenskappe – 15 November, sessie 1.
Gr. 11 Tegniese Wetenskappe – 8 November, sessie 1.

Sien hiermee die skakel na die nuutste eksamenrooster
Ons wens die leerders baie sterkte toe met die eindeksamen en weet dat die harde werk, wat deur die loop van die jaar ingesit is, beloon sal word.
facebook youtube instagram website