WOERIE_KAMPUS

MANDJIEDANS FONDSINSAMELINGSPROJEK


Hiermee nooi ons graag ons ouergemeenskap uit om ‘n heerlike aand saam met ons te kom geniet. Die aand beloof om vet pret te wees, met ‘n jolige atmosfeer en lekker musiek!

Maak seker dat u nie op hierdie heerlike geleentheid uitmis nie! Ons sien uit om u by die Mandjiedans te verwelkom.

Kaartjies kan vanaf 15 Augustus 2019 by registerpersoneel gekoop word.
Mandjiedans_sosiale media
facebook youtube instagram website