WOERIE_KAMPUS
Geagte Ouers

Neem asb. kennis dat daar 'n sinkgat naby die skool by Clifton- en Potgieterlaan, ingeval het.
Dit wil voorkom of die oorsaak weens 'n waterpyp wat gelek het, plaasgevind het.

Die skool het reeds 'n tydelike maatreël getref om die hoek te beveilig en die polisie het ook reeds die area afgesper.
facebook youtube instagram website