Sport

Aksienetbal

Juandré Swiegelaar is vir die O/18 en O/21gemengde Gauteng-Noordspan gekies.

Mariska le Roux is ook vir die O/21 Gauteng-Noord Vroue-aksienetbalspan gekies.