Algemeen

Alumni-wynfees : Vrydag, 9 November 2012

Oor twee weke is dit ons grootste funksie!  Die tyd is min en die ondersteuning, bydraes en hulp word dringend benodig.  Kaartjies vir tafels kan by me. R. King afgehaal word indien u as gasheer of gasvrou optree.  U is ook welkom om kaartjies by me. King by die skool te kom koop. Ons het dringend nog wyne nodig om op te veil.  As u ‘n bottel of drie kan skenk, sal ons dit baie waardeer. Pryse vir ons lootjietrekking word ook asseblief benodig.  Dit kan enige iets wees. Ons het weer skilderye van Anton Gericke wat opgeveil gaan word.  Moet beslis nie hierdie geleentheid misloop nie!  Kontak me. R. King vir enige verdere navrae.


Oor drie weke is dit ons grootste funksie!  Die tyd is min en die ondersteuning, bydraes en hulp word ernstig benodig.  Kaartjies vir tafels kan by me. R. King afgehaal word indien u as gasheer of gasvrou optree.  U is ook welkom om kaartjies by me. King by die skool te kom koop. Ons het dringend nog wyne nodig om op te veil.  As u ‘n bottel of drie kan skenk, sal ons dit baie waardeer. Pryse vir ons lootjietrekking word ook asseblief benodig.  Dit kan enige iets wees.

Ons het weer skilderye van Anton Gericke wat opgeveil gaan word.  Moet beslis nie hierdie geleentheid misloop nie!  Kontak me. R. King vir enige verdere navrae.