Kultuur

ATKV Erkenning aan Toppresteerders

ATKV gee erkenning aan ons toppresteerders.

Foto: Voor v.l.r. Angelique Lewis – Kultuurleerder Marlize Gouws – Sportleerder (Kleiner sportsoorte) Agter v.l.r. Thabo Mabuza – Sportleerder (Groter sportsoorte) Anja Venter – Akademiese leerder en hoogste gemiddeld in Afrikaans E’duan Bosman – Leierskap