Kultuur

ATKV- redenaarskompetisie

Carla Fourie, gr. 9 het Vrydag by Hoërskool Menlopark aan die halfeindrondte van die ATKV- redenaarskompetisie deelgeneem.  Sy het na die nasionale finaal deurgedring as een van slegs twee sprekers uit  Gauteng-Noord. Die finaal vind by die ATKV-oord, Buffelspoort, op Vrydag, 15 Augustus 2014 plaas.