Sport

Atletiek – 5 Februarie by Tuks

Tydens die jaarlikse aflosbyeenkoms van Hoërskool Uitsig het ons dogters vier derde plekke in die 800 m verower en ons seuns O/14 die tweede plek.  Baie geluk.