Sport

Atletiek – Top 10 Span

NR NAAM VAN ATLEET OUDERDOM ITEM 1 ITEM 2
1 Lean Claasen 16 VS 200m
2 Ryno Potgieter 17 HS  
3 Heindrich Mentz 14 HS  
4 Elandre Terblanche 15 800m 1500m
5 Jaco Hayward 19 100m 200m
6 Paul Menge 17 100m 200m
NR DOGTERS OUDERDOM ITEM 1 ITEM 2
1 Wilmarie Weyers 15 200m 90mH
2 Kylie Merrick 17 800m 1500m
3 Marne Mentz 16 800m 1500m
4 Genevieve Mills 19 HS  
5 Carli Niewenhuizen 14 SG  
6 Kylita Wolfaardt 17 800m  

Baie geluk aan ons skool se Top 10-span wat uitstekend presteer het tydens die Tuks Top 10 waaraan 77 skole van oor die hele land deegeneem het. Ons beste dogtersatleet was Wilmarie Weyers met 899 ABSA-punte in die 200 m vir dogters O/15 met ‘n tyd van 26,09 sekondes. Ons beste seunsatleet was Liaan Claasen met 915 ABSA-punte in die 200 m vir seuns O/16 met ‘n tyd van 23,20 sekondes. Heinrich Mentz het ook ‘n brons medalje met ‘n puik 1,60 m in die hoogspring vir seuns O/14 gewen. Ons skool het algeheel sewentiende uit die sewe en sewentig skole geëindig.