Sport

Atletiek – Tuisbyeenkoms 27 Januarie

Ons tuisbyeenkoms was ‘n reusesukses met ‘n rekordgetal deelnemers, sowel as toeskouers. Ons eie ster, Wilmarie Weyers, het die 90m hekkierekord met ‘n tyd van 14,10 sekondes verbeter. Die volgende Woeries het goue medaljes verower:
Goue medaljewenners:

Naam Item Naam Item
J.C. Swart Verspring seuns O/15 Deanen Hutton 200m en 100m seuns O/15
Ettienne Matthys Gewigstoot seuns O/16 Genevieve Mills Hoogspring dogters O/19
Ryno Potgieter Hoogspring seuns O/17 Jaco Hayward 200m en 100m seuns O/19
Esmarie v.d. Bergh 400m hekkies dogters O/17 Heinrich Mentz Hoogspring seuns O/14
Jaco Schoonwinkel 1 500m en 800m seuns O/19 Germarie Bos Hoogspring dogters O/14
Eunice de Villiers 1 500m en 800m dogters O/19 Anche Dauth Gewigstoot dogters O/19
Wilmarie Weyers 90m en 300m hekkies, 200m Bianca Brits Diskus dogters O/16
Kylie Merrick 1 500m en 3 000m dogters O/17 Hanneke Kruger 100m hekkies dogters O/17
Chantalee Joubert 1 500m en 800m dogters O/16 Anneray Richards Spiesgooi dogters O/17
Stefan Klopper Spiesgooi seuns O/16 Melindie Michel 400m dogters O/15
Divan Jonck Diskus en spiesgooi seuns O/17 Perrus Vosloo 400m seuns O/19
Leaan Claasen 200m, 100m en verspring seuns O/16    

Baie dankie aan elke beampte en ouer wat ons ondersteun het om hierdie byeenkoms moontlik te maak, asook aan ons borg TATA Menlyn, vir die medaljes.

[nggallery id=20]