Sport

Atletiek

Atletiek

Baie geluk aan die volgende atlete wat die afgelope Saterdag by die Gauteng-Noordliga puik presteer het.  Hierdie liga dien as proewe na die ASSA jeug/junior en O/23-kampioenskappe.

Esje Esterhuize : Eerste plek : Seuns O/17, 800m
Sonel Bezuidenhout : Eerste plek : Dogters O/17, 1500m
Elandre Terblanche : Tweede plek : Seuns O/17, 800m
Renier Steyn : Tweede plek : Seuns O/17, spiesgooi
Deanon Hutton : Tweede plek : Seuns O/17, 100m
Herman Potgieter : Derde plek : Seuns O/17, 400m hekkies
Wilmarie Weyers : Derde plek : Dogters O/17, 100m hekkies

Baie geluk!