Meneer H. Riekert is as afrigter van die Suid-Afrikaanse skole skuttersunie se skolespan gekies, wat in Augustus 2019 aan die Britse junior internasionale skietkompetisie gaan deelneem. Baie geluk!