Sport

Bergfiets 2014

Hoërskool Bekker Podiumposisies

Yolandie de Beer –               Brons medalje dogters O/16
Anthony Rennie  –               Brons medalje seuns O/16


Anthony Rennie wat podium posisie in sy ouderdomsgroep, seuns o/16, by Hartbeespoortdam behaal het.  

Anthony Rennie het op 18 en 19 Januarie 2014 aan die Gauteng-padfiets- kampioenskappe deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

  • Tweede op die “timetrail”.
  • Vierde in die 90 km-wedren.