Die topprestasies van liga 2 wat by St Stithians plaasgevind het, is :

Sub Junior Seuns:
Ruben Beukes
Gideon Van Niekerk
Wian Loots

Junior Seuns:
Brian van Jaarsveld
Amro van der Walt (kaptein)
Janco Miller

Baie geluk aan hierdie manne wat op ‘n baie tegniese baan met erge bulte steeds puik presteer het.