Sport

Bergfietsuitslae

Nissan #4  :  20-21 Oktober
Junior Mans : 45km                
Edwill O’Neill 5de plek        
Marcel Marais 8ste plek        
Heinrich Greeve    11de plek        
Trevor de Bruyn    18de plek  
     
Jong mans : 45km                
Louis Blom 12de plek        

Jong seuns : 20km
Stefan Blom 5de plek

Sub Junior seuns : 20km
Anthony Rennie    22ste plek

Jong meisies
Sonika le Grange 7de plek


ANATOMIC SKOLE LIGA 2012

  • Hoërskool Centurion eindig algeheel 2de in die liga – Kwalifiseer om aan die Nasionale Kampioenskappe deel te neem wat plaasvind die 22ste – 23 ste September 2012
  • 77 skole het aan die liga deelgeneem
  • Hoërskool Centurion het ook die  prys gewen vir die beste GEES by die laaste liga wedren.

Bergfietspan 2012

Op die grond v.l.n.r.:  Stefan Blom, Jeandre Luiters, Louis Wolmerans, Morné van Wyk,  Dean Smit.
1ste ry v.l.n.r.:  Jolandi de Beer, Anya Botes, Mej. Adri van Rooyen (Organiseerder), Ferdi Botha, Mnr. Louis Blom (Spanbestuurder), Hanneke Viljoen, Amanita van Dyk.
2de ry v.l.n.r.:  Sonika Le Grange, Danie Wepener, Ruan Scheun, Jaco Peens, Tiaan Viljoen, Maurice Conradie, Venessa Burger, Louis Blom, Henro Viljoen, Marcel Marais, Carla Pistorius.
3de ry v.l.n.r.: Heinrich Greve, Tommy Jonker, Anthony Rennie, Orney Kruger, Louis van Wyk, Trevor de Bruyn, Matthew Thompson, Pieter Burger, Elezar Kruger, Andre Olivier, Casper Steenkamp.
4de ry v.l.n.r.: Francois Naudé, Christen Kirsten, Christiaan de Beer, Francois Lotter, Ruan Oosthuizen, Henning de Kock, Edwill O’Neill.

18 Augustus 2012
Tour de Plaas liga #2

Saterdag het Hoërskool Centurion eerste geëindig by die Tour de Plaas byeenkoms – maar met die punte van Liga #1 en Liga #2 bymekaar lê ons tans tweede in die liga.

  • Waterkloof      eerste
  • Centurion        tweede
  • Menlopark       derde

Ferdi Botha het tweede geëindig in die Tour de Plaas en tans in die geel trui is hy die wenner in die junior mansafdeling.

Belangrike datums:    Tour de Kloof te Groenkloof liga #3 – 8 September 2012.
                                    Nasionale kampioenskappe Interskole – 22 September 2012.


Bergfiets

Finale uitslag van die Tour de Dam – eerste Skoleligabyeenkoms vir 2012:

Eerste plek       :           Hoërskool Waterkloof
Tweede plek    :           Grey College
Derde plek       :           Hoërskool Centurion

Ferdi Botha van Hoërskool Centurion behaal tweede plek in die Junior Mansafdeling.

Drie en veertig ryers van Hoërskool Centurion het deelgeneem.  Die volgende byeenkoms is op 18 Augustus 2012 – Tour de Plaas, te Hoërskool Bekker.

Die res van die uitslae is beskikbaar op http://highschoolmtb.co.za.ASL Schools Log 2012-1a.pdf


Drie van ons skool se leerders het aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Bergfiets XCO-Kampioenskappe te Mankele, Nelspruit deelgeneem.

Uitslae:

Edwill O’Neill         Negende
Marcel Marais       Twaalfde
Ferdi Botha           Veertiende


Nissan Trailseeker #1 : Tyger Valley : 2 Junie 2012

Junior Mans : 40km Jong Mans : 40km
6de Edwill O’Neill 6de Louis Blom
11de Christiaan de Beer 28ste Tiaan Viljoen
15de Heinrich Greve 31ste Henro Viljoen
19de Louis van Wyk    
20ste Trevor de Bruyn    
29ste Daniel Botes    
Sub-junior seuns : 20km Sub-junior meisies : 20km
4de Anthonie Rennie 3de Yolandi de Beer
14de Morné van Wyk 6de Anya Botes
17de Louis Wolmarans    
18de Van Gend Sieberhagen