Hoërskool Centurion

Organiseerder:  Me. Marli Weyer Verkennersake@polsslag.co.za

Die Voortrekkers is ‘n moderne kultuurorganisasie wat ons jeug voorberei vir die toekoms.  

Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap is die fondasie waarmee ons die jeug toerus om diensbaar in die toekoms te wees.