Woerie Kampus

BUSKAARTJIES NA SPORTBYEENKOMSTE

 

1. Die skool maak vanaf Januarie 2025 gebruik van die D6-toep om kontantloos te wees. Dit is baie maklik vir u as ouer om op die D6-toep vir u kind ‘n buskaartjie na sportbyeenkomste te koop.
2. Buskaartjies is beskikbaar in bedrae van R150 en R300. U kind kan die kaartjie gebruik totdat al die geld op die kaartjie spandeer is.
3. Weens die gebruik van die D6-toep aanvaar ons nie meer kontantbetalings vir buskaartjies nie.
4. Betaal asseblief u kind se buskaartjie op die D6-toep. U kind kan dan die R150- of R300-buskaartjie in die finansieskantoor gaan afhaal.
5. Meer as een kind kan van ‘n buskaartjie gebruik maak.

Hoerskool Centurion icon
OORSIG
AKADEMIE
SPORT
Hoerskool Centurion icon
KULTUUR
Hoerskool Centurion icon
BEMARKING
Hoerskool Centurion icon
SOSIAAL
Hoerskool Centurion icon
NUWE WOERIES
Hoerskool Centurion icon
ALUMNI

Volg ons op sosiale media…

KONTAK:

 

Selbornelaan 118
Lyttelton Manor
Gauteng
Suid-Afrika

 

+27 12 66 45 803
Maandag – Donderdag: 7:00 – 15:00
Vrydag: 7:00 – 14:00

REGISTREER:

Om te registreer vir omsendbriewe, tik asseblief u e-posadres in die onderstaande blok. ‘n E-pos ter bevestiging sal aan u gestuur word.