Kultuur

Centurion Kunstefees

Gala-aand van die kunstefees

Baie geluk aan Elandré Bosch wat ‘n nasionale derde plek tydens die Radikale Redenaarsfees behaal het.  Ons is baie trots dat jy ‘n Woerie is!

Die gala-aand van die Centurion Kunstefees het op 17 Oktober 2012 by Laerskool Hennopspark plaasgevind.  Eljé van der Walt, Anri Swanepoel en Byron-Sean Botha het onder andere as gaskunstenaars opgetree.  Hoërskool Centurion het die wisseltrofee vir die beste instrumentale hoërskool ontvang.  Die Marimbas het ook ‘n wisseltrofee vir die beste melodiese slagorkes ontvang en ons toneelgroep, “Vlerkvang”, het as algehele wenners in die kategorie – beste toneelgroep vir hoërskole – uit die stryd getree.  Baie geluk aan almal wat betrokke was.


Germari Bos behaal ‘n A vir ligte liedjies, ‘n B vir Gospel-solo’s : Gr. 8, en ‘n  B+ vir ligte liedjie-solo’s : Gr. 8.
Germari Bos en Adriël Kahn behaal ‘n A+ vir duo’s : Gr. 9.

Uitslae : Centurion  Kunstefees

DRAMA 2012

GRAAD 8 : DIALOOG  
Michelle Knoetze en Klariska Kruger B+
Ivan Kruger en Dieter Conradie A
GRAAD 8 : GROEP-POËSIE  
TEKS:  Sonderwonder  
Ivan Kruger A
Lisa McDermid A
Klariska Kruger A
Dieter Conradie A
Michelle Knoetze A
GRAAD 8 : MONOLOOG  
Michelle Knoetze B+
Lisa McDermid B+
Ivan Kruger B+
GRAAD 12 : GEDRAMATISEERDE POËSIE  
Jeanine Jordaan A+
GRAAD 12 : GEDRAMATISEERDE PROSA  
Angelique Lewis A++
GRAAD 12 : AFRIKAANSE MONOLOOG  
Angelique Lewis A++
GRAAD 12 : ENGELSE MONOLOOG  
Hanneke Viljoen A+
GRAAD 12 : DIALOOG  
Hanneke Viljoen en Jeanine Jordaan A+

Deelname aan Centurion Kunstefees

Die Ensemblegroep het met hulle deelname aan die fees ‘n A-simbool verwerf.

Baie geluk aan Eljé van der Walt, Anrie Swanepoel, Anri du Preez, Marli Heyns, Hildsley en Zander Noomy.

Die Marimbagroep het ons verras met ‘n A++-simbool. Baie geluk aan Eljé van der Walt, Adél Neethling, Susan Hoogenboezem en Nadia Smith. 

Harde werk word beloon!  Ons is baie trots op julle.