Gisteraand se Cleopatra was weer een van ons jaarlikse spoggeleenthede. Baie geluk aan die wenners:

Wenners: Stefan Snyman en Leandi Nel

1ste Prins: Chaan Hefferman
1ste Prinses: Jenna Frazer
2de Prins: Franco Groenewald
2de Prinses: Shaina Piggott
Mnr. Persoonlikheid: Stefan Snyman
Mej. Persoonlikheid: Chané du Preez
Debutante Seun: Estiaan Conradie
Debutante Meisie: Jeanni Krahtz
Mnr. Fotogenies: Franco Groenewald
Mej Fotogenies: Shaina Piggott