Akademie

Die Woeries Kook!

Lee-AnnTruter in gr. 12  het al haar kennis van Verbruikerstudies  gebruik om 'n pragtige koekkunswerke vir die onderwysers te bak om  dankie te sê vir vyf wonderlike skooljare.