Alhoewel die eerste krieketspan teen PBHS verloor het, het ons Ibbies met ‘n bonuspunt gewen. Geluk Ibbies!

Thinus Mostert vier ook sy honderdtal vir die Ibbies teen PBHS 2. Welgedaan, Thinus, ons is baie trots op jou!