Die eerste rugbyspan was ligawenners en speel Saterdag 5 Augustus tuis teen die wenner tussen Hoërskool Florida en Hoërskool Marais Viljoen in die Virseker-Beeld uitspele.