Kultuur

Ensemble

Die Ensemble begin elke jaar splinternuut, omdat ons telkens ‘n ander kombinasie van  beskikbare instrumente saamvoeg.

Om ‘n instrument te bemeester, moet daar eers ure alleen geoefen word.  Daarna bereik hulle ‘n punt waar “saam musiek maak” moontlik is.

Baie goeie prestasies is tydens hulle 2011 deelname aan Pretoria Eisteddfod en Centurion Kunstefees behaal, waar hulle met A+ simbole kon wegstap.
Ons is baie trots op julle!  Hou aan om julle musiek te beoefen en te geniet.