Fasiliteite-Astro

Veld van Drome

Bespreek Ons Splinternuwe Astro – Perfek vir Hokkie!
Ons skool bied met trots ons splinternuwe astro aan – ‘n moderne, hoëgehalte hokkiefasiliteit wat perfek is vir oefeninge, wedstryde en toernooie.

Waarom ons astro bespreek?
Topgehalte sintetiese oppervlak – Spesiaal ontwerp vir ‘n vinnige en akkurate hokkiespel.
Beskikbaar dag en nag – Uitstekende beligting vir aandwedstryde en oefeninge.
Gerieflike ligging en veilige parkering – Maklike toegang vir spanne en toeskouers.
Ideaal vir skole, klubs en afrigtingsessies – Perfek vir vriendskaplike wedstryde en professionele ontwikkeling.

Moet dit nie misloop nie! Kontak gerus vir Me. M. Massyn vir verdere inligting.

m.massyn@hscenturion.co.za

ASTRO SKEDULE