Sport

Gholfdag : 16 September, Dienste Gholfbaan

Alle gelde wat deur dié aksie ingesamel word, gaan gebruik word om vir die ouers fasiliteite op die “oop pawiljoen” te bou.

Graag wil ons die ouers ook vra vir skenkings, byvoorbeeld ‘n bottel wyn wat na die afloop van die gholfdag in ‘n setkompetisie gewen kan word.

Die formaat vir die dag sal wees: Vlagnominasie

Let wel: Gholfkarretjies is teen R220 per karretjie beskikbaar en moet vooraf direk by gholfbaan of by 012-651 4089 bespreek word. (Daar is slegs 38 karretjies beskikbaar.)

Voorgee: Amptelik of maksimum – mans 18 en dames 24

Vir meer inligting kan u ons gerus skakel:

Fanie Nieuwenhuizen – 0833200992
Lindi van der Watt – 0827738936
Francois Steyn – 0832795614