Baie geluk aan die volgende graad 12 leerders wat by gisteraand se merietefunksie toptoekennings ontvang het.

Zander Louw: Ambassadeurstoekenning
Erika Bos: Akademiese toekenning
Eswee Bruwer: Kultuurtoekenning
Gestelle Snyman: Grootsporttoekenning
Marius Mostert: Kleinsporttoekenning
Rievan Lombard: Dux-leerder

Dankie vir die bydrae wat julle tot Hoërskool Centurion se sukses gehad het! Julle is topleerders met mooi vooruitsigte vir die toekoms. Dankie dat julle ons leuse “steeds hoër ” uitleef!