Hoërskool Centurion

WELKOM NUWE WOERIE !


#voeldiewoeriehartklop

Gr. 8’s van 2021

Met die staatspresident se aankondiging rakende die Korona-virus moes Hoërskool Centurion sekere aanpassings tot ons skoolprogram en graad 8’s van 2021 se inskrywingsproses maak. Gedurende hierdie onsekere tyd waarin ons tans is, wil ons u sekerheid gee oor u kind se toekoms by Hoërskool Centurion.  Hoërskool Centurion wil u egter aanmoedig om die  kommunikasie- en inskrywingsproses te vergemaklik deur die onderstaande skakel na die elektroniese inskrywingsvorm te volg.  Tersame moet u asseblief die aanlyninskrywing op die GDE-Webtuiste voltooi vanaf 25 Junie tot 25 Julie 2020. 

Die inskrywingsvorm sal in pdf-formaat afgelaai kan word, wat dan elektronies voltooi kan word en tesame met die ondersteunende dokumentasie aan mnr. M. Coetzee by registrasie@hscenturion.co.za gestuur kan word.

Indien u enige navrae rakende gr. 8-inskrywings of ons skool se aanbiedinge het, kan u gerus vir mnr. M. Coetzee by: registrasie@hscenturion.co.za kontak.

Ons wil graag deurlopend met u kommunikeer en om te verseker dat u op hoogte bly van die nuutste kommunikasie rakende Opedag en die aanlyn inskrywingsproses wil ons u aanmoedig om  te registreer.

Indien u enige navrae rakende inskrywings of ons skool se aanbiedinge het kontak:

Mnr. A. Labuschagne
Adjunkhoof: (Administrateurs en Finansies)
a.labuschagne@hscenturion.co.za

#woeriehierargie

DECANUS
(Graad 8)

DECURIO
(Graad 9)

TESSARARIUS
(Graad 10)

OPTIO
(Graad 11)

CENTURION
(Graad 12)

#woerielewe

AKADEMIE

SOSIAAL

SPORT

KULTUUR

OMGEE

NETBAL
Videokrediet: Vlakvark Productions
RUGBY
Videokrediet: Vlakvark Productions
SAGTEBAL
Videokrediet: Vlakvark Productions
HOKKIE
Videokrediet: Vlakvark Productions
LENTEDAG

Videokrediet: Maree van den Berg, Woerie-Mediahuis

Mnr & Mej HS CENTURION
Videokrediet: Vlakvark Productions
ATLETIEK
Videokrediet: Vlakvark Productions
ONS NUWE HOOF
Videokrediet: Vlakvark Productions
MATRIEKAFSKEID 2019

Videokrediet: Maree van den Berg, Woerie-Mediahuis

#VRYDAG #WOERIEKAMPUSDAG

Videokrediet: Maree van den Berg, Woerie-Mediahuis

LENTEBAL

Videokrediet: Maree van den Berg, Woerie-Mediahuis

KOOR

Videokrediet: WWO

#woeriekampus #sosialemedia #volg

#woerieouers #ondersteuning


Ware Woeries is gekoppel aan
Makro en MySchool

Ons wil graag die Woerie-gemeenskap uitnooi om betrokke te raak by die Makro en MySchool inisiatiewe om sodoende ons skool te help om ‘n addisionele inkomste vir die skool te genereer. Die inisiatiewe is oopgestel vir die hele gemeenskap.

Enige iemand kan die MySchool “App” en die Makro “App” aflaai en Hoërskool Centurion as ‘n begunstigde laai. 

Ons deel ook graag die goeie nuus dat MySchool en Makro nou die opsie bied om beide kaarte digitaal te bekom.

   https://www.makro.co.za/m-educ8        /       https://www.myschool.co.za/get-your-card-here/myschool-app

Saam kan ons ‘n groot verskil vir die skool maak, dankie vir u samewerking! 

Vir enige verdere navrae rondom die inisiatiewe is u welkom om vir me. K. Roux te kontak by bemarking@hscenturion.co.za