Wat ‘n voorreg om as skool die jaar so af te sluit! Ds. Greta Serfontein het die boodskap gelewer en die skoolkoor, Erika Bos en Anica Vos het opgetree.