Sosiaal

Hoof se verjaarsdag

Die tema die jaar was “Woerie-spele – Olimpiese spele”

Hoof mnr. Wouter Burger duik vir die wenpunte op die waterglybaan.

vlnr. Mnr. Wouter Burger, Leoni Cortizo en Carmen van Loggerenberg 

Die hoof Mnr. Wouter Burger by die medalje seremonie (papnat!!!)

Lyttelton Superspar het x1000 kolwyntjies vir die Woeries geskenk vir die hoof se verjaarsdag.