Akademie

Huisgenoot SUPERonnies

Baie geluk aan me. S. Steenkamp wat deur Huisgenoot as die Wiskunde- SUPERonnie van die week gekies is.  Kyk gerus by www.huisgenoot.com onder Kopskuif-onnies om me. Steenkamp geluk te wens.  Gaan na “SUPERonnies” vir relevante inligting en Wiskundehulp wat gereeld opgedateer word soos wat die sillabus vorder.  Loer dus gereeld daar in!