d.barnard@hscenturion.co.za
Hoërskool Centurion staan vir uitnemendheid – van top akademiese personeel tot leerders se prestasies wat wye erkenning geniet.
Met kleiner klasse en meer kontaktyd kry elke leerder persoonlike ondersteuning. Ons akademiese program kombineer tradisionele leer met tegnologiese vaardighede om leerders vir die toekoms voor te berei.
Elke kind kry hier ’n plek om te groei, leer en hul volle potensiaal te bereik op die Woerie-kampus.
Jou inligting word veilig gehou en nie met derde partye gedeel nie.
+27 12 66 45 803
info@hscenturion.co.za
Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00
Vrydag: 07:00 – 14:00
Selbornelaan 118
Lyttelton Manor
Gauteng
Suid-Afrika