ORATORS

Orators is ‘n platform wat Engels in sy totaliteit en verskeidenheid onder die leerders bevorder sodat die jeug daardeur bemagtig kan word om in Engels ‘n leidende rol as toekomstige leiers van Suid-Afrika te speel. Die Woeries besef dat elke saak beredeneerbaar is en dat nie alles in die lewe net as wit of swart beskou kan word nie – daar is wel grys areas in die middel. Elke span, met hul afrigter, spandeer baie tyd om deeglike navorsing oor hul onderwerp te doen en staan nie een tree vir hul teenstanders terug nie.

 

“Come air your opinions in your best English at the orators”.

ORGANISEERDER

Me. C. Engelbrecht

 

c.engelbrecht@hscenturion.co.za

KONTAK

+27 12 66 45 803

info@hscenturion.co.za

Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00

Vrydag: 07:00 – 14:00

ADRES

Selbornelaan 118

Lyttelton Manor

Gauteng

Suid-Afrika