WOERIE-WEDLOOP

MATRIEKAFSKEID

DONKIE-DARBY

WOERIE-WEDREN

OORSIG

Die Woeries weet altyd hoe om die skoollewe te geniet! Ons neem aan tonne pretaktiwiteite soos kaskarresies en verjaarsdagvieringe deel, soos net die Woeries kan! Buiten feesvieringe, is ons nie bang om ‘n uitdaging aan te pak nie! Daar is talle sosiale geleenthede waaraan die Woeries jaarliks deelneem, waar hul nie net die geleentheid geniet nie, maar hulle ook uitleef om ‘n bydrae tot fondsinsamelings te maak.

 
KONTAK

+27 12 66 45 803

info@hscenturion.co.za

Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00

Vrydag: 07:00 – 14:00

ADRES

Selbornelaan 118

Lyttelton Manor

Gauteng

Suid-Afrika