TONEEL

Ligte, gordyne, aksie! Die Woeries spog jaarliks op die verhoog met puik toneelproduksies.

Daar word elke jaar `n toneel of digitoneel ingeskryf om meer leerders die geleentheid te bied om hul kreatiwiteit en talente te ontwikkel. Die leerders neem aan die ATKV-tienertoneelkompetisie deel, asook die Centurion Kunstefees, Pronk Podium, FAK-toneelkompetisie en ons skool se “Supper Theatre”.

Verskeie bekendes het al hul merk op die Woerie-verhoog gemaak, onder andere Karen Ferreira, Simoné Pretorius, Christi Panagio en Elzabé Zietsman.

ORGANISEERDER

Me. M. Parsons

 

 m.parsons@hscenturion.co.za

KONTAK

+27 12 66 45 803

info@hscenturion.co.za

Maandag – Donderdag: 07:00 – 15:00

Vrydag: 07:00 – 14:00

ADRES

Selbornelaan 118

Lyttelton Manor

Gauteng

Suid-Afrika