Sport

Interhoër Atletiek 22 Feb 2013 Foto’s

‘n Opregte dank aan elke atleet wat so hard geoefen het en hierdie seisoen so mooi deelgeneem het.  Met die afgelope Jakaranda A-Bond Interhoër eindig ons algeheel sesde en handhaaf ons posisie in die A-Bond vir 2014.

Elandré Terblanche, Marné Mentz en Esjé Esterhuize wen hul onderskeie items tydens die Interhoër.  Silwer medaljewenners is Deanen Hutton, Henco Schoeman, Herman Potgieter, Ryno Potgieter, Berto Buys, Carmen van Loggerenberg, Carla Louw en Divan Jonck.  Brons medaljewenners is Carla Fourie, Jason Windvogel, Lize Botha, Dwayne Hanekom, Wilmarie Weyers, Caru Nievenhuizen, Cornel Jacobs en Theo van Wyk.

Dank aan ons hemelse Vader vir ongelooflike seën oor ons atlete die afgelope seisoen en elke afrigter vir hul harde werk.

[nggallery id=56]