Kultuur

Interskole danskunswedstryd

Johan Saayman (gr. 12) het 7 September 2012 deelgeneem aan die Interskole Danskunswedstryd wat by Hoërskool Eldoraigne aangebied is.  Hy het stof in al die ander skole se oë geskop en die kunswedstryd gewen met ‘n puik 84% (A-simbool) vir sy liriese dansitem.

Baie geluk!


Baie sterkte aan Johan Saayman (gr. 12) wat by Hoërskool Eldoraigne deelneem aan die Interskole danskunswedstryd.