Algemeen

Jaarbladbestellings

Die skool beplan om vanjaar, indien moontlik, aan elke leerder ‘n jaarblad te verskaf teen die minimale koste van R60 per blad.  Aangesien dit die skool meer as R100 kos, is dit ‘n geleentheid wat u beslis nie moet laat verbygaan nie. Betaling moet asseblief saam met die bestelling by die registeronderwyser plaasvind.