Sport

Karate

Charl Redelinghuys is vir die Suid-Afrikaanse span gekies wat ons land by die wêreldkampioenskappe op 7 Oktober 2013 gaan verteenwoordig.  Ons is trots op dié Woerie en weet dat hy ons skool se naam hoog gaan hou!