Algemeen

Kaskarbyeenkoms

Donderdag, 25 Oktober 2012

Ondersteun asseblief hierdie fondsinsamelingsprojek spesifiek die ontwikkeling van ons terrein.  Elke leerder het reeds ‘n borgvorm ontvang vir borgskappe/donasies.  Alle vorms moet op 24 Oktober by die registerklasse ingehandig word.