Woerie Kampus

Hoërskool Centurion – Klerebank

 

Ons wil graag hê elke Woerie moet die regte skooldrag besit. Ons het dus by die klerebank tweedehandse klere teen billike pryse beskikbaar op die skoolgronde beskikbaar.

 

Die klerebank is op Maandae vanaf 06:30 tot 07:30 en 13:30 – 14:00.

 

PER AFSPRAAK

Donderdae vanaf 06:30 tot 07:30 en 16:00 – 17:00 oop. 

 

Die klerebank sal ook op afspraak oop wees.

Kontak gerus vir me. R. Heyns by r.heyns@hscenturion.co.za vir enige klerebehoeftes.

Hoerskool Centurion icon
OORSIG
AKADEMIE
SPORT
Hoerskool Centurion icon
KULTUUR
Hoerskool Centurion icon
BEMARKING
Hoerskool Centurion icon
SOSIAAL
Hoerskool Centurion icon
NUWE WOERIES
Hoerskool Centurion icon
ALUMNI

Volg ons op sosiale media…

KONTAK:

 

Selbornelaan 118
Lyttelton Manor
Gauteng
Suid-Afrika

 

+27 12 66 45 803
Maandag – Donderdag: 7:00 – 15:00
Vrydag: 7:00 – 14:00

REGISTREER:

Om te registreer vir omsendbriewe, tik asseblief u e-posadres in die onderstaande blok. ‘n E-pos ter bevestiging sal aan u gestuur word.