Sport

Krieket 2014

O/15A Krieketspan wen Hoërskool Monument  met 123 lopies in die semi-finaal van die Direkteurstrofee. Ons Woeries speel Saterdag 8 Oktober teen Hoërskool Waterkloof om 9:30 by TUT.

4 Februarie 2014 – Centurion vs Waterkloof

Centurion 137/9

 

Kolf:  Carl Wijburg 37 uit 59

Boul:  Louis Ferreira 3/18/1

Waterkloof 143/3 na 19

Waterkloof wen met 7 paaltjies

Kyk gerus na die onderstaande webblad vir verdere eerstespanuitslae:
http://www.choolsportsnews.co.za/cricket/cricket-reslults-cricket/northvaal-cricket/centurion-cricket-results-20132014/

25 Januarie – Garsfontein 28 Januarie – Centurion teen Eldoraigne (T20)
Centurion 330/5 na 50
Kolf : Stefan Klopper 171
Schalk van Heerden 110
Boul : Louis Ferreira 10/18/6
Garsfontein 105/10
Centurion wen met 225 lopies.      
Eldoraigne 122 na 20
Centurion 123/3 na 13.4
Kolf : Stefan Klopper 52
          Hendrik Mulder 51*
Centurion wen met 7 paaltjies.