Sport

Krieket – Uitslae van die laaste week

Eerste span verloor met vyf lopies teen Waterkloof en wen met vyftien lopies teen Menlopark.
O/15’s verloor met nege lopies teen Waterkloof.
O/14A’s wen met veertien lopies teen Menlopark.
O/14B (teen Menlopark) en O/14C’s (teen Waterkloof) verloor albei.
Eerste span speel 15 Februarie teen ‘n toerspan van Bristol (Engeland) en ons huisves hulle vir twee nagte.
Eerste en O/15A-spanne speel Saterdag teen E.G. Jansen.