Kultuur

Kultuur : Marimbas

Hoërskool Centurion se senior marimbagroep het uitstekende prestasies tydens hierdie jaar se Pretoris Eisteddfod behaal.  Hulle het ‘n A++-simbool behaal, is aangewys as kategoriewenners en het ook weggestap as trofeewenners. Baie geluk.  Ons is baie trots op julle!