Hoërskool Centurion

"BATTLE OF THE WOERIE-BANDS"

Ons skep hier ook ‘n platform vir leerders wat hul eie “bands” het of self instrumente bespeel wat as populêre “rock” musiek bekend staan.  Dit word ook soos die Woerie-kunstefees beoordeel.

 

Organiseerder: 
Me. M. Parsons
marne@hscenturion.co.za