Baie geluk aan Shaina Piggott (foto) wat die dogters 0/17 afdeling gewen het en Jana van der Merwe wat ‘n derde plek behaal het in die dogters 0/16 afdeling by die AGN Asics nagwedloop landloopliga. Hoërskool Centurion het nie minder as 17 leerders in die AGN-span vir die interprovinsiaal te Bronkhorstspruit op 10 Junie 2017. Uitstekende prestasie!